• …wil graag ons harte en lewens oopmaak vir almal wat graag saam met ons op die pad van die geloof wil stap.
• …kan maar alleen leef deur die genade en vergifnis wat ons daagliks van ons Here Jesus Christus ontvang.
• …beskou onsself as ‘n tradisionele, maar terselfdertyd vernuwende gemeente in die NG Kerk-familie.
• …se voertaal is Afrikaans en ons wil graag ‘n tuiste bied aan alle Afrikaanses om hul geloof, gebede en aanbidding in die taal van hul hart uit te leef. Almal is egter welkom, ongeag taal, kultuur, oriëntasie of wat ook al.
Kom, wees tuis in ons familie!
Lees meer oor ons kerk op Wikipedia,
waar Morné van Rooyen 'n baie interessante artikel oor die geskiedenis van die Rondebosch gemeente geskryf het.
| Sitemap |